Wenke wat elke bruid wil weet


Tweedehandse dekor

Gebruik herwinde trou dekor om kostes te bespaar.  Mooi Troues het al voorheen ‘n artikel hier oor geskryf wat jy kan lees: Wat om te maak met oorskiet items na die troudag.  Soek vir groepe op Facebook waar vorige bruide nou hul trou items mag verkoop.  Julle kan ‘n hele paar rand spaar wat jul kan gebruik vir Wittebrood of jul trou skuld af te betaal.


Gebruik Gom

Seël koeverte met gom sodat jy nie met jou tong alles hoef te lek: Kies self verseëling koeverte en plak dit ook met gom, dit sal verseker dat die koeverte behoorlik verseël word en verhoed dat jy nie mal gaan na die lek van 200 koeverte.


Sool Stopsels

Kry Sool Stopsels so dat jy nie sink in die grond: As jy ‘n buite troue het is die kans dat jou stilettos gaan sink in die grond. Om te verhoed dat dit gebeur, kry Solemates High Heelers vir jou skoene.  Dit pas knus oor die hak en sal verhoed dat jy jou skoene uit die vuil gras hoef te grawe.


Draadhanger

Gebruik ‘n draadhanger om ontslae te raak van statiese elektrisiteit op jou rok: As jy jou trourok geneig is om staties te hê in sekere gebiede, neem ‘n draadhanger en voer dit oor die plekke wat klouerig is.


Skuurpapier

Skuur die onderkant van jou skoene met skuurpapier om jou skoen sole minder glad te maak en meer traksie te gee en te verhoed dat jy gly op die dansvloer met jou gladde trou skoene.


Trou Venue

Kies ‘n trou venue waar jy die seremonie en onthaal op dieselfde plek kan hou: Dit sal jou nie net hope kontant bespaar nie, maar dit is ook minder stresvol as jy net hoef te bekommer oor dekor, sitplekke, ruimte en reis van een plek na die ander.


Dankie Notas

Dit sal ook dit ‘n bietjie makliker te maak, as elke gas/egpaar skryf hul adres op ‘n leë koevert skryf.  Vra gaste om hul adresse op ‘n leë koeverte te skryf, dit sal jul help om op hoogte te bly met dankie notas na die troue.  Op dié manier sal jy nie almal hoef te vra om seker te maak jy het die korrekte adres om jul dankie notas heen te stuur.


Mint tee

Drink kruisement tee as jy opgeblaas voel, dit is ‘n moet vir die troue naweek.  Mint tee help met verligting van  spysvertering, sooibrand, gas en maagpyn, en kalmeer ook die senuwees.


Artikel Krediet

Geskryf deur Mooi Troues