Deidre & Stephan se plaas verlowing

Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0001


 

Die paartjie verliefde paartjie lyk gemaklik in denim en stewels waar hul verlief in mekaar se oë staar.  Deidre kon nie anders as om ja toe sê toe Stephan met die mooi groen oë die ring uithaal en haar vra  om te trou nie. Op die agtergrond was die maan vol in die naghemel terwyl hulle alleen op die dek van hul naweekplekkie ‘n drie-gang maaltyd geniet.  Hulle mooi verlowings fotos op ‘n plaas waar sitrus swaar aan die bome hang is baie uniek. Hulle geniet elke oomblik van die fotosessie terwyl hul honde-kind seker maak hy is deel van die groot herinnering.


Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0002 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0003 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0004


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Ek het saam met ‘n paar vriende vir ‘n naweek in Jeffreysbaai gaan kuier en het vir Stephan daar ontmoet. Toe ek die eerste keer in sy groen  oë kyk het ek geweet dit is my trou man. Dit was in November 2010.


Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0005 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0006 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0007 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0008 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0009


 

Hoe het julle verloof geraak?

Hy het ‘n verrassings naweek gereël. Ons het die Saterdag ingeboek by Oceana naby Port Alfred. Hy het gereël dat ons ‘n drie gang maaltyd op ons dek by die kamer eet die aand. Dit was heerlik. Ons het by kerslig gesit en die maan was uit. Dit was so romanties!! Toe hulle die nagereg neersit het ek onmiddellik ‘n happie gevat. Toe se Stephan dat hy my iets wou vra voor ons begin eet!!!

Daai happie nagereg het soos poeier in my mond geraak. My hart het so vinnig geklop. Hy het ‘n ring boksie oopgemaak en daar was my trouring!

Ek het natuurlik JA gesê, opgestaan en hom gesoen.


 

Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0010 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0011 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0012 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0013 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0014

___________________________________________________________________________________________________________________________________

Wanneer het julle getrou?

Ons is die 28ste November by Lombardini naby Jeffreysbaai getroud

___________________________________________________________________________________________________________________________________

Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0015 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0016 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0017 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0018 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0019 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0020 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0021 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0022 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0023 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0024 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0025 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0026 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0027 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0028 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0029 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0030 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0031 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0032 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0033 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0034 Deidre en Stephan soos op Mooi Troues_0035


 

Diensverskaffers:

Fotograaf: Stella Blanca Photography