‘n Stedelike kosmopolitiese wegbreek plekkie

O on Kloof Boetiek Hotel & Spa is geleë in die kosmopolitiese Atlantiese Seekus van Kaapstad en is definitief die plek om te gaan as jy ‘n heerlike kosmopolitiese wegbreek plek in Kaapstad soek.

O on Kloof is ‘n luukse hotel met modern argitektuur, stedelike sjiek, en ‘n wegbreek plek waar gaste lekker rustig kan ontspan in ‘n stil heiligdom van die stad se gejaag en geraas.  O on Kloof het 8 stylvolle kamers met luukse en modern meubels en materiale.  Die hotel se gevoel pas perfek in by die area waarin dit geleë is.  Van Kaapstad se top aan trekkings is net ‘n paar minute weg en sluit in Seepunt, Tafelberg en Clifton strand. Bantry Bay is een van die mees wind stil area’s in Kaapstad, met ‘n fantastiese mooi son sak.  Dit maak Bantry Bay een van die luukste asook mees populêre area’s in Kaapstad. So dit is definitief die plek om te wees as jy wil werk aan jou somer bronsing.

O on Kloof het agt elegante kamers, ‘n restaurant wat ontbyt asook ‘n ligte middag ete spyskaart beskikbaar het, binne verhitte swembad, gimnasium, O Spa, Sitkamer en biblioteek met ‘n kaggel, Cocktail bar, gratis Wi-Fi en vele ander meer fasiliteite is beskikbaar by die mooi hotel.  Geniet die foto’s.

Kaapstad Akkomodasie O on Kloof_0002 Kaapstad Akkomodasie O on Kloof_0003 Kaapstad Akkomodasie O on Kloof_0004 Kaapstad Akkomodasie O on Kloof_0005Kaapstad Akkomodasie O on Kloof_0006 Kaapstad Akkomodasie O on Kloof_0007 Kaapstad Akkomodasie O on Kloof_0008 Kaapstad Akkomodasie O on Kloof_0009Kaapstad Akkomodasie O on Kloof_0010 Kaapstad Akkomodasie O on Kloof_0011 Kaapstad Akkomodasie O on Kloof_0012 Kaapstad Akkomodasie O on Kloof_0013 Kaapstad Akkomodasie O on Kloof_0014Kaapstad Akkomodasie O on Kloof_0015 Kaapstad Akkomodasie O on Kloof_0017

Vir meer inligting oor O on Kloof, besoek hulle webtuiste of stuur hulle ‘n e-pos.

Kaapstad Akkomodasie O on Kloof_0018 Kaapstad Akkomodasie O on Kloof_0019 Kaapstad Akkomodasie O on Kloof_0020

Artikel Krediet:

  • Foto’s: Verskaf deur O on Koof
  • Hotel: O on Kloof
  • Artikel: Mooi Troues