Ons gesels met Enzoani

Beautiful deur Enzoani_0002


As jy opsoek is na ‘n mooi trourok dan gesels ons vandag met Enzoani Suid-Afrika oor hulle besigheid, hoe hulle begin het, wat presies hulle doen en die verskillende reeks rokke wat hulle beskikbaar het in Suid-Afrika.  Met drie bruidsreekse het Enzoani definitief iets vir elke bruidjie.  Geniet die artikel en die mooi trourok inspirasie onder.


Beautiful deur Enzoani_0003 Beautiful deur Enzoani_0004 Beautiful deur Enzoani_0005 Beautiful deur Enzoani_0006 Beautiful deur Enzoani_0007


Hoe het Enzoani begin?

Die Enzoani handelsnaam het ontstaan in 2006 en het vinnig gegroei om met die beste bruid handelsname te kompeteer deur die samesmelting van tradisionele en moderne Europese style in besonderse hand gemaakte trou rokke. Van die oorspronklike bekendstelling van die Enzoani reeks, het Enzoani een van die mees bekendste bruid handelsname oor verskeie kontinente geword weens hul ons fokus op innoverende style, uitsonderlike kwaliteit en bo alles n pas en afronding soos geen ander. Die ontwerper is Kang Chin Lin, wat gegradeer het by die” London College of Fashion”. Deur sy visie het die handelsnaam aandag gekry vir die gebruik van luukse materiale, besonderse krale werk en konstruksie tegnieke soos geen ander handelsnaam.


Beautiful deur Enzoani_0008 Blue deur Enzoani_0064 Blue deur Enzoani_0065 Blue deur Enzoani_0066 Blue deur Enzoani_0067


Wat presies is Enzoani?

Enzoani se missie is om mense te verskaf met die produk wat hul definieer in die hoofsaaklik oomblikke in hul lewens. Enzoani is n verskaffer van trou rokke wat streef om die voorste handelsnaam in die bruids industrie te wees en handhaaf hul reputasie vir uitmuntendheid en innovasie deur n verskeidenheid van ontwerpe wat elke bruids styl komplementeer.


Blue deur Enzoani_0068 Blue deur Enzoani_0069 Blue deur Enzoani_0070 Blue deur Enzoani_0071


Watter verskillende reekse bied Enzoani?

Enzoani bied drie bruid reekse aan: Enzoani, Blue by Enzoani en Beautiful.

Die 2016 Enzoani reeks verpersoonlik die tydlose elegansie wat die Enzoani reeks voor bekend geraak het, met die daarbenewens van heel nuwe Kant ontwerpe en pragtige sleë vir ‘n dramatiese “wow” faktor. Enzoani is die “couture” reeks.

Die 2016 Blue by Enzoani reeks se wye verskeidenheid van modieuse, romantiese trou rokke bied die perfekte pas vir enige bruid. Of jy opsoek is na ‘n etteragtige Tulle bal rok van sprokie drome of a knap lae rug nommer, die reeks bied iets aan vir elke unieke smaak.

Die 2016 Beautiful reeks is amper te goed om waar te wees, met die mees besonderse ontwerpe en hoë produk kwaliteit als teen ‘n bekostigbare prys. Die reeks bied splinter nuwe droom kleur opsies soos “Blush” en “Mocha”. Die nuwe reeks spog met skoon lyne, delikate besonderhede en die sagste silhoeëtte wat perfek is vir die moderne bruid.


Enzoani deur Enzoani_0055 Enzoani deur Enzoani_0056 Enzoani deur Enzoani_0058 Enzoani deur Enzoani_0059 Enzoani deur Enzoani_0060


Watter tiepe bruid sal ‘n Enzoani rok dra?

Met die drie bruid reekse, kan Enzoani vir n verskeidenheid van bruide voorsien.

Die Enzoani reeks bruid is grasieus en gesofistikeerd. Sy verstaan die verhouding van mode en persoonlike identiteit. Met hierdie kennis definieer sy die klere wat sy dra en begeer om gesien te word vir meer as die handelsnaam wat sy dra, maar eerder as n vrou met vertroue en wat bewonder word.

Die Blue by Enzoani bruid heg waarde aan luuksheid en persoonlike styl. Sy plaas belangrikheid op aansien en streef om op datum te wees met die nuutste modes.

Die Beautiful bruid besit haar persoonlike styl en kyk op na mode ikoon, maar besit nog steeds n begrotings vriendelike kas. Haar aansig is altyd modieus en sy streef om gewaardeer te word vir haar vertroue persoonlikheid.


Enzoani deur Enzoani_0061 Enzoani deur Enzoani_0062 Enzoani deur Enzoani_0063

 


Artikel Krediet:

  • Teks: Enzoani Suid-Afrika
  • Fotografie: Verskaf deur Enzoani Suid-Afrika