Ons gesels met Waverley Hills

WaverlyHills_0001


Wat is die besigheid se naam?

Waverley Hills Organic Wines and Olives


Wat presies doen die besigheid?

Waverley Hills is ‘n organiese Wynplaas met ‘n restaurant wat ons vir funksies en troues  aanwend.


Ietsie intersant wat ons lesers van die besigheid moet weet?

Die plaas is 100% organies en ons tuin is 100% inheemse fynbos.


WaverlyHills_0002 WaverlyHills_0003 WaverlyHills_0004


Hoe lank is jy al in die industrie?

 Francois du Toit, ons sjef, is al 10 jaar in die industrie.


Wat doen hy as stokperdjie of om homself besig te hou buiten die besigheid?

Francois is lief daarvoor om te skilder en om te toer om nuwe dinge te ondervind en nuwe idees te kry.


WaverlyHills_0006 WaverlyHills_0007 WaverlyHills_0008 WaverlyHills_0009 WaverlyHills_0010 WaverlyHills_0011 WaverlyHills_0012 WaverlyHills_0013 WaverlyHills_0014 WaverlyHills_0015


Diensverskaffers: