Die Kaapse Flora en Europese mode geïnspireerde gestileerde fotosessie

Ons deel vandag die vyfde van die ses gestileerde foto sessies wat in geskryf het vir die Mooi Troues gestileerde fotosessie kompetisie.  Die foto sessie bring die flora van die pragtige Kaap saam met Europese modes.

Styled Shoot 1_0001Styled Shoot 1_0002 Styled Shoot 1_0003 Styled Shoot 1_0004.2 Styled Shoot 1_0004


Die inspirasie vir ons fotosessie het begin by ons liefde vir die Kaap se pragtige inheemse flora, veral die fynbos wat so uniek is aan ons area. So gaande soos ons is oor ons stukkie wêreld is ons ook baie beïnvloed deur die romanse van Europese modes.

Dit was vir ons belangrik dat wat ons gebruik om hierdie sessie aanmekaar te sit plaaslik bekombaar is, sodoende is dit ‘n realistiese opsie is vir ‘n bruid wat in die Kaap haar troue wil vier.

Om die twee wêrelde saam te bring het ons besluit op ‘n palet van drie kleure: goud, koraal en houtskool-­‐grys. Die Europese invloed word gereflekteer in ons blomme dekor; deur die gebruik van lang tafel rangskikkings.
Die kleur kombinasie gepaar met ons dekor, lokaal en stilering het ons toegelaat om ‘n romantiese en fabelagtige trou-­‐atmosfeer te skep wat ons glo enige bruid sal soos ‘n Suid Afrikaanse prinses laat voel.


Styled Shoot 1_0005 Styled Shoot 1_0006 Styled Shoot 1_0007 Styled Shoot 1_0008 Styled Shoot 1_0009 Styled Shoot 1_0010 Styled Shoot 1_0011 Styled Shoot 1_0012 Styled Shoot 1_0013 Styled Shoot 1_0014 Styled Shoot 1_0015 Styled Shoot 1_0016 Styled Shoot 1_0017 Styled Shoot 1_0018 Styled Shoot 1_0019 Styled Shoot 1_0020 Styled Shoot 1_0021 Styled Shoot 1_0022 Styled Shoot 1_0023 Styled Shoot 1_0024 Styled Shoot 1_0025 Styled Shoot 1_0026 Styled Shoot 1_0028 Styled Shoot 1_0029 Styled Shoot 1_0030 Styled Shoot 1_0031 Styled Shoot 1_0032

 Diensverskaffers: