Wen vir jou wittebrood

wen


WEN met Winelands Bridal Fair, wat op 1 en 2 Augustus 2015 plaasvind by Spier. Ons is mal oor Aquila Private Game Reserve!  Dit is minder as 2 ure per motor vanaf Kaapstad via die N1 net verby  Touwsrivier.  Dit is die perfekte plek vir pasgetroude paartjies om hulle wittebrood te geniet.  Met baie wild om te sien en omring deur prentjie mooi natuurtonele, is Aquila Private Game Reserve definitief ‘n fantastiese opsie.  Geriewe en aktiwiteite sluit in ‘n Restaurant op die perseel, wild ritte, voël en wild kyk, begeleide wandelpaaie en swem.

Jy en jou ander helfte kan ‘n kans staan om ‘n fantastiese Romantiese nag verblyf te wen!  Die prys is ter waarde van R 6 990.  Julle sal in hulle wittebrood chalet oornag, insluitende 2 wild kyk ritte, aandete, middagete en ontbyt.  Plus ‘n Sunset Package ter waarde van R 1500 van Eternal Child Luxury Day Spa wat insluit: ’n hele liggaam massering, Indiese hoof massering en rug skrop.

Rol na die onderkant van die blad om deel te neem.


Aquila_0002Aquila_0001


NEEM DEEL:

DIE KOMPETISIE IS GESLUIT


ALGEMENE TERMES EN BEPALINGS:

  1. Mooi Troues bemark die advertensie names Donato Events.  Ons kan nie verantwoordelik gehou word vir enige eise, navrae en/of die eis van die prys nie.
  2. Die kompetisie sluit op 30 Julie 2015.
  3. Verblyf by Aquila Safari is onderhewig aan beskikbaarheid.
  4. Die wenner van die prys aanvaar dit op sy / haar eie risiko.
  5. Enige skending of poging om enige van die termes en voorwaardes te skend, sal lei tot die onmiddellike diskwalifikasie van enige oortreder.  Dit kan ook lei tot die herroeping van die prys deur die bemarkers.
  6. Indien, vir enige rede, die kompetisie nie in staat is om voort te gaan soos beplan nie, sal die promotors geregtig wees op hul uitsluitlike diskresie om die kompetisie te kanselleer en dit te hervat van die begin af op dieselfde of soortgelyke voorwaardes as hierdie.  Dit sluit in as gevolg van infeksie deur ‘n rekenaar virus, foute, peuter, ongemagtigde ingryping, bedrog, tegniese onderbrekings of enige ander oorsake buite die beheer van die promotors, wat die administrasie, sekuriteit, regverdigheid, integriteit of behoorlike uitvoering van die kompetisie bederf of raak.
2012-02-13 07.01.07