Julian & Melissa se modern vintage troudag


Julian het baie van Melissa gehoor deur haar broer en toe hy uit eintlik haar ontmoet was dit die begin van hul lewens saam. Alhoewel Julian nie romanties is nie, het hy die mees romantiese manier vir Melissa gevra om te trou….


Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0001Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0002 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0004 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0005 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0006 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0007 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0008 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0009 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0010 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0011


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Melissa het my oog gevang toe sy op my vlug was op pad Laeveld toe om vir haar broer te gaan kuier. Haar broer het ‘n paar keer oor sy mooi suster gepraat, maar ware skoonheid het die oomblik vasgevang. Die koeël was deur die kerk!


Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0012 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0013 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0014 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0015 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0016 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0017 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0018


Hoe het julle verloof geraak?

Die tyd het gekom vir Julian om sy groot gewere uit te haal. Hy het genoeg films gekyk, boeke gelees en gesels met familie en vriende. Hy het gegaan vir goud ! Ons het op baie “dates” gegaan en mekaar verskriklik geniet. Ons liefde vir mekaar het gegroei en het geweet God het ons gehelp om mekaar te vind. Die Here het nie Julian as ‘n romantiese man geskep – maar Hy het hom die insig gegee om die lewe reg aan te pak.

Hy vlieg Melissa Frankryk toe om die GROOT vraag te vra. ’n Romantiese ete op ‘n bootrit op die Seine rivier het gevolg.  Amper teen die einde van die vaart het die boot tot stilstand gekom voor die Eiffeltoring.  Soos die liggies aankom op die toring, begin ‘n viool speel: “I can’t stop falling in love with you” van Elvis Presley. Egte Franse champagne word bedien met die ring in haar glas. Maar Melissa sien dit nie eers raak nie! Julian moes maar tot die redding kom en keer dat sy dit insluk.


Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0026 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0025


Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?

Ons vas 4 jaar saam.


Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0024 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0023 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0022 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0021 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0020 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0019


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee? 

Onthou dat jul saam die lewe aan pak en vir mekaar daar is en nie teen mekaar. Wees geduldig en praat gereeld. Bou op en moet nie afbreek aan jul verhouding. Beste verhoudings kom met tyd en dis belangrik om saam te groei! Dit gaan nie net oor om die regte persoon te vind nie, maar ook om die regte persoon te wees vir mekaar.


Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0027 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0028 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0029 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0030 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0031 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0032 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0033 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0034Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0042 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0041 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0040 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0039 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0038 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0037 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0036 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0035 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0043 Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0044Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0045Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0046Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0047Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0048Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0049Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0050Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0059Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0058Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0057Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0055Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0054Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0053Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0052Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0051Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0060Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0061Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0062Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0063Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0064Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0065Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0066Julian & Melissa se troue op Mooi Troues_0067


Diensverskaffers: