Johan & Mandre se Oulike Paartjie fotosessie

Johan & Madre op Mooi Troues_0001 Johan & Madre op Mooi Troues_0002 Johan & Madre op Mooi Troues_0003 Johan & Madre op Mooi Troues_0004


Die gesegde wat sê “ Die liefde is blind.” het by ons opgekom toe ons gelees het hoe Johan en Mandre ontmoet het.  Johan het ‘n kans geneem en geslaag, maar dit kon ook anders uitgedraai het. Lees self oor die twee se ontmoeting wat gely het tot liefde.


Johan & Madre op Mooi Troues_0005 Johan & Madre op Mooi Troues_0006 Johan & Madre op Mooi Troues_0007 Johan & Madre op Mooi Troues_0008 Johan & Madre op Mooi Troues_0009 Johan & Madre op Mooi Troues_0010 Johan & Madre op Mooi Troues_0011 Johan & Madre op Mooi Troues_0012 Johan & Madre op Mooi Troues_0013 Johan & Madre op Mooi Troues_0014


Hoe het hulle ontmoet? 

Die is ‘n baie oulike en unieke storie!

Mandre is ‘n Oogkundige en Johan het op die dag sy oë gaan toets by die praktyk waar sy werk, en vir Johan was dit  ‘liefde met die eerste sig’.  Nadat Mandre, Johan se oë getoets het kom hy nie help om terug te gaan en haar te vra om ‘n koffie te gaan drink nie.  Dit was die begin van ‘n pragtige avontuur.  Johan en Mandre het in die Kaap ontmoet, maar hulle is altwee is oorspronklik van verskillende plekke (Johan van Johannesburg en Mandre van Bloemfontein) so hulle wou baie graag ‘n paar mooi fotos van hulle twee in die Kaap neem, dit was ‘n baie pret foto sessie!


Johan & Madre op Mooi Troues_0015 Johan & Madre op Mooi Troues_0016 Johan & Madre op Mooi Troues_0017 Johan & Madre op Mooi Troues_0018 Johan & Madre op Mooi Troues_0019 Johan & Madre op Mooi Troues_0020 Johan & Madre op Mooi Troues_0021 Johan & Madre op Mooi Troues_0022 Johan & Madre op Mooi Troues_0023 Johan & Madre op Mooi Troues_0024 Johan & Madre op Mooi Troues_0025 Johan & Madre op Mooi Troues_0026 Johan & Madre op Mooi Troues_0027 Johan & Madre op Mooi Troues_0028 Johan & Madre op Mooi Troues_0029 Johan & Madre op Mooi Troues_0030


Diensverskaffers: 

Fotograaf: Maiden Moose Photography | Strand: Llandudno