Kyle & Tarryn se troue

Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0001


Kyle en Tarryn het ‘n interessante verhaal en baie goeie advies wat hul aan ander paartjies gee.


Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0004 Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0003 Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0002


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Ons het in 2005 ontmoet maar eers in 2006 begin uitgaan.


Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0005 Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0013 Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0012 Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0011


Hoe het julle verloof geraak?

Ons gaan loop graag in die Nuweland bos en op ‘n somers dag in Desember 2013 het Kyle my na ‘n stuk hout teen ‘n boom verwys waar die woorde “Will you marry me?’ toe ek besef wat aangaan was Kyle op sy knie en die vraag gevra. Ons het daarna piekniek gehou onder die boom en Kyle het ‘n piekniek mandjie met al my gunstelinge gepak.


Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0010 Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0009 Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0008 Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0007 Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0006Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0014


Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?

Ons het vir 4 jaar uitgegaan en in 2009 vir ‘n jaar het ons padjies geskei, maar ons het nog steeds ‘n hegte band gehad. Die tyd apart het wonderwerke vir ons verhouding gedoen, want ons albei moes individueel groei.  Einde van 2010 het ons weer bymekaar  gekom en kon nie ons lewens apart indink nie…4 jaar later het ons getrou!


Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0022 Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0021 Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0020 Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0019 Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0018 Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0017 Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0016 Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0015Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0023 Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0031


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?

Alle verhouding is moeilik en verg baie tyd en moeite. Ons beste advies aan ander paartjies is om altyd jou maat te respekteer en ondersteuning. Laat ook toe dat jou maat sy/haar eie individualiteit in die verhouding kan hê. Ons het verskillende loopbane en ondersteun en verstaan mekaar tekortkominge, dit het ‘n baie sterk fondasie in ons verhouding gebou. Baie belangrik is om altyd pret te hê en saam jou maat te lag, moet nie die lewe so ernstig opneem nie.


Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0030 Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0029 Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0028 Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0027 Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0026 Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0025 Kyle & Tarryn se troue soos op Mooi Troues_0024


Diensverskaffers

  • Fotograaf: Kristi Agier
  • Venue: Delsma Farm
  • Dekor en Blomme: I do box
  • Plattejoggie: DJ Sox
  • Grimering: Carmen Lotter en Eva Hedenskog
  • Hare: Tracey Serfontein