Albert & Marietjie se troue

Vandag se storie wys vir ons dat mens altyd geduldig moet wees, want as iets moet gebeur, sal dit gebeur wanneer die tyd reg is.  Lees meer oor Albert en Marietjie se troudag hier onder.

Marietjie & Albert se troue_0002 Marietjie & Albert se troue_0003 Marietjie & Albert se troue_0004 Marietjie & Albert se troue_0005Marietjie & Albert se troue_0007Marietjie & Albert se troue_0007

Hoe het julle ontmoet?


Ons het albei Regte aan die Universiteit van Stellenbosch studeer.  Daar was altyd ‘n vonk gewees, maar ons tydsberekening was net nooit reg nie.  Dis eers na universiteit wat ons mekaar weer raak geloop het en ‘n verhouding begin het.

Marietjie & Albert se troue_0008 Marietjie & Albert se troue_0009 Marietjie & Albert se troue_0010 Marietjie & Albert se troue_0011 Marietjie & Albert se troue_0012

Vertel ons meer van jul verlowing?


Ons het Julie 2014 verloof geraak.  Albert het my ‘n Maandag na werk gebel en gevra of ek lus is om iets te gaan eet, niksvermoedend het ek ingestem.  Ons is toe na ‘n wynplaas vir aandete, waar die kelner die verassing amper bederf het deur die sjampanje te vroeg te bring (Albert kon gelukkig die situasie red).  Toe hy egter ‘n boek uithaal waarin hy “ons storie” vasgevang het, het ek egter agterdogtig begin raak en baie vinnig begin blaai. Aan die einde was daar ‘n gat uit die boek gesny met my verloofring in – Hy het op sy knie gegaan en ek het ‘Ja’ gesê.

Marietjie & Albert se troue_0013 Marietjie & Albert se troue_0014

Wanneer het julle getrou: 


Ons troue was 12 April 2014

Marietjie & Albert se troue_0015 Marietjie & Albert se troue_0016 Marietjie & Albert se troue_0017 Marietjie & Albert se troue_0018 Marietjie & Albert se troue_0019 Marietjie & Albert se troue_0020 Marietjie & Albert se troue_0021 Marietjie & Albert se troue_0022 Marietjie & Albert se troue_0023 Marietjie & Albert se troue_0024 Marietjie & Albert se troue_0025

Beskryf jul troue in jul eie woorde: 


Ons troue was ons droom troue, alles was perfek. ‘n Groot feesviering in ‘n skuur op ‘n plaas.

Marietjie & Albert se troue_0026 Marietjie & Albert se troue_0027 Marietjie & Albert se troue_0028 Marietjie & Albert se troue_0029 Marietjie & Albert se troue_0030 Marietjie & Albert se troue_0031 Marietjie & Albert se troue_0032

Diensverskaffers: