Tamarin & Alwyn se Troue

Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0001


Alwyn en Tamarin het ‘n baie besonderse troue by TowerboschKnorhoek in Stellenbosch. Die paartjie het ‘n baie  sagte kleurskema vir hulle troudag gekies en het verskillende dekoratiewe elemente, soos koppies, bordjies en vetplante gebruik. Die talentvolle fotograaf, Nicola Bester het die paartjie se trou foto’s afgeneem.


Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0002 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0003 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0004 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0005 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0006 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0007


Hoe het julle verloof geraak?

Dit was die aand van my 30ste verjaarsdag. Ek was ‘n gas op “Jou Show met Emo” en het tot laat die aand geskiet. Ek kon nie verstaan hoekom Alwyn so vreemd opgetree het en nie in die gehoor was nie. Dit was immers my verjaardag. Toe ek laat aand by die huis kom het Alwyn vir my ‘n mooi tafel gedek met ongelooflike kos, kerse en blomme. Ek het maar gedink dit is vir my verjaarsdag. My geskenk was ‘n ou Polaroid kamera (ek wou nog altyd een hê) hy het gese hy moes eers die kamera toets en hy het sommer ‘n paar foto’s geneem. Ek kyk toe vlugtig deur die foto’s van ons katte, Tafelberg ensovoorts. Toe kom ek op ‘n foto van my ouers af en my begin wiellietjies draai. Wanneer het hy my ouers gesien? Sonder my? Die volgende foto was van Alwyn op sy knie met ‘n verloofring. Toe ek links van my kyk is hy op sy knie net soos in die foto! Ek het vreeslik begin giggel en toe ‘ja’ gesê.


Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0008 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0009 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0010 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0011 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0012 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0013 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0014 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0015 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0016 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0017 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0018 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0019 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0020 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0021 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0022


Wat het julle dag vir jul ekstra spesiaal gemaak?


Die seremonie was vir ons baie spesiaal en bitter mooi. Om met my beste vriend te trou was ‘n wonderlike ervaring. O, en die musiek! Ons het vreeslik lekker gedans!


Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0023 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0024 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0025 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0026 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0027 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0028 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0029 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0030 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0031 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0032 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0033 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0034 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0035 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0036 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0037 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0038 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0039 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0040 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0041 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0042 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0043


Raad vir ander paartjies:

 Nooi net die mense wat jy regtig by jou groot dag wil hê. Dit verminder alle stres. Ons reël was: as ons ‘n gas moet voorstel aan die bruid of bruidegom, is jy ongelukkig nie genooi nie.


Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0044 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0045 Tamarin & Alwyn se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0046


Diensverskaffers: