Wen: 2 Kiste bier te wen

– KOMPETISIE GESLUIT –

 

Beer Competition_0001


 KOMPETISIE


Een Facebook deelnemer kan een kis League of Beers People’s Choice ( 12 verskillende biere ) wen en een Twitter deelnemer kan een kis League of Beers CBC gemengde kis ( 12 Biere van CBC )  wen, reg hier op Mooi Troues. Dit is baie maklik om deel te neem, volg net die 3 stappe onder aan die kompetisie en wie weet jy kan een van ons twee wenners wees. Dit is baie belangrik dat jy al 4 die stappe volg:

Beer Competition_0003


VOLG DIE ONDERSTE STAPPE OM DEEL TE NEEM:



1. VOLG DIE ONDERSTE FACEBOOK BLADSYE:


 


2. DEEL DIE BLADSY MET JOU VRIENDE, MAKLIK, KLIEK OP DIE ‘SHARE’ KNOPPIE.


 

WEN

 


4. TWITTER:


Neem ‘n foto van jou verloofde en gebruik die volgende: #craftbeergroom en noem @leagueofbeers, @mooitroues en @amusingmeow in die twiet. As jy nie twitter het nie volg slegs die Facebook opsie.


4. LOS JOU KOMMENTAAR:


Los jou kommentaar aan die onderkant van die blad hoe jy League of Beers sal inkorporeer om jou troue meer spesiaal te maak.

Beer Competition_0002


TERMES EN VOORWAARDES:


  1. Kompetisie sluit Vrydag 21 November 12:00  en die wenner word aangekondig op Maandag 24 November 12:00  op Mooi Troues se Facebook blad.
  2. Slegs vir Suid-Afrikaanse inwoners.
  3. Sluit uit koerierdienste se kostes.
  4. Angelique Smith Photography sal die wenners kontak om hulle besonderhede te kry.
  5. Mooi Troues is die derde party en gasheer net die kompetisie names Angelique Smith Photography en League of Beers.