Kuier bietjie by Reid House

Reid House soos op www.mooigetroudes.co.za_0001

Reid House is geleë in die Paardeberg op Voor-Paardeberg Pad wat slegs tien minute se ry vanaf Wellington en Paarl is en sit reg onder die Paardeberg Berge.  Hulle boer met Nguni koeie en skape en groei ook hulle eie groente en organiese tuin.  Reid House het ‘n twee slaapkamer kothuis met sy eie tuin wat hulle uit verhuur.  Dit is die perfekte plek vir ‘n familie of jong getroude paartjie om net te gaan rus vir ‘n naweek of oor vakansie tyde. Die gebou was oorspronklik vanaf 1707 en het nogsteeds van sy oorspronklike dele.  Reid House se dekor was beïnvloed deur die omgewing en hulle wou ‘n baie warm en luukse gevoel na die plaas huis bring. Daar is baie om te doen vir die avontuurlustiges.  Die baie talentvolle Maree Louw het die pragtige foto’s gene

Reid House soos op www.mooigetroudes.co.za_0002 Reid House soos op www.mooigetroudes.co.za_0003 Reid House soos op www.mooigetroudes.co.za_0004 Reid House soos op www.mooigetroudes.co.za_0005 Reid House soos op www.mooigetroudes.co.za_0006 Reid House soos op www.mooigetroudes.co.za_0007 Reid House soos op www.mooigetroudes.co.za_0008 Reid House soos op www.mooigetroudes.co.za_0009 Reid House soos op www.mooigetroudes.co.za_0010 Reid House soos op www.mooigetroudes.co.za_0011 Reid House soos op www.mooigetroudes.co.za_0012 Reid House soos op www.mooigetroudes.co.za_0013 Reid House soos op www.mooigetroudes.co.za_0014 Reid House soos op www.mooigetroudes.co.za_0015 Reid House soos op www.mooigetroudes.co.za_0016