I DO BOX Winkel Toer

I do box soos op www.mooitroues.co.za_0001

Ons het by I Do Box gaan kuier by hulle nuwe atlejee in die Old Castle Brewery in kunstige Woodstock. Die ateljee is se mure bestaan uit rou bakstene, wat die regte balans skep en lok die kliënt se aandag na die items in die winkel.

I Do Box verkoop die oulikste goedjies vir jou troudag. Hulle trou-bokse is een van die produkte waarvoor I Do Box bekend voor staan. Hulle maak bokse op vir die die bruid en bruidsmeisies vir die troudag met oulike goedjies en lekkernye om stres op die dag te voorkom.

Dit is ook ‘n oulike geskenk om te gee aan jou bruidsmeisies om dankie te sê vir al hulle moeite en hulp. Dan het hulle ook ‘n babalaas noodhulpboks. Dit is nou ‘n stelletjie vir die gaste wat miskien bietjie te lekker gekuier het op die troudag. Dit is ook ‘n oulike geskenk idee en ietsie anders om vir jou gaste te gee as deel van hulle dankie geskenk op hul tafels.

‘n Ander paar produkte wat ons aandag getrek het is die ringkussingtjies en die hemde met mooi sê goed op soos “bruidjie.” Dit is ‘n goeie idee om ‘n hemp soos hierdié te dra terwyl grimering en hare gedoen word, omdat almal lekker gemaklik is, maar steeds netjies lyk vir foto’s.

I Do Box se ateljee is vol goedjies vir jou troue om dit ekstra spesiaal te maak net meer detail te gee vir jou spesiale dag.

I do box soos op www.mooitroues.co.za_0002

I do box soos op www.mooitroues.co.za_0003 I do box soos op www.mooitroues.co.za_0004 I do box soos op www.mooitroues.co.za_0005 I do box soos op www.mooitroues.co.za_0006 I do box soos op www.mooitroues.co.za_0007 I do box soos op www.mooitroues.co.za_0008 I do box soos op www.mooitroues.co.za_0009 I do box soos op www.mooitroues.co.za_0010 I do box soos op www.mooitroues.co.za_0011 I do box soos op www.mooitroues.co.za_0012 I do box soos op www.mooitroues.co.za_0013 I do box soos op www.mooitroues.co.za_0014 I do box soos op www.mooitroues.co.za_0015 I do box soos op www.mooitroues.co.za_0016 I do box soos op www.mooitroues.co.za_0017 I do box soos op www.mooitroues.co.za_0018 I do box soos op www.mooitroues.co.za_0019 I do box soos op www.mooitroues.co.za_0020 I do box soos op www.mooitroues.co.za_0021 I do box soos op www.mooitroues.co.za_0022 I do box soos op www.mooitroues.co.za_0023 I do box soos op www.mooitroues.co.za_0024


Diensverskaffers:

Winkel: I Do Box | Fotograaf; Vorsprung Studio