Waterverf Skryfbehoefte Inspirasie

stationary soos op www.mooitroues.co.za_0001

Invitation Gallery het vir ons pragtige skryfbehoeftes ontwerp. Hierdié skryfbehoeftes is versier met organsiese patrone, en kom voor as waterverf kuns.

Die gebruik van kleurvolle en groot blomme by troues is ‘n goeie tema vir ‘n lente-troue en is tans ‘n groot trend in die trou-industrie. Blomme is orals te sien en vorm deel van versiering vir troukoeke, is sigbaar as dekorasie wat bo tafels hang en dan natuurlik ontwerpe soos dié skryfbehoeftes.

stationary soos op www.mooitroues.co.za_0002 stationary soos op www.mooitroues.co.za_0003 stationary soos op www.mooitroues.co.za_0004


Diensverskaffers:

Skryfbehoeftes: Invitation Gallery