Ment Skryfbehoefte Inspirasie

Twee kleure wat tans deel vorm van ‘n groot tendens in die trou industrie is die kombinasie van wit en ment.

Invitation Gallery het dié kleur kombinasie gebruik as inspirasie vir die skryfbehoeftes te sien op vandag se inskrywing.

Hierdié vrolike ontwerpe is geskik vir ‘n oggend troue en kan ook gebruik word vir troues wat ‘n baie sagte of ligte kleurskema het.