Top 3 mees gekykte publikasies

MEES GEKYKTE ARTIKELS VIR 2013 2014

Mooi Troues is vandag ( 9 Mei 2014 ) 1 jaar oud en ons deel met graagte ons Top 3 mees gekykte publikasies in die 1 jaar periode met julle. As jy een van die gelukkige 3 is wil ons vir jou baie gelluk se en baie dankie vir al jou ondersteuning tot dus ver. Ook dankie aan elke een van ons fantastiese lesers wat Mooi Troues moontlik gemaak het.

* * *

NATASHA & JACO SE TROUE

KLIEK HIER OM DIE TROUE TE SIEN

Natasha & Jaco Hurter_0033Fotograaf: Adele Kloppers

GRETEL & STEPHAN SE TROUE

KLIEK HIER OM DIE TROUE TE SIEN

Trou Inspirasie - Gevind op www.mooitroues.co.za_0032Fotograaf: Marsel Roothman

NATUURLIKE KLEUR PALET STILEERDE FOTOSESSIE

KLIEK HIER OM DIE TROUE TE SIEN

special event styled shoot_0001
Fotograaf: Lizelle Lötter