Blou en Wit Skryfbehoeftes

stationary_0001


Ons kyk weer na skryfbehoeftes, van Invitation Gallery. Vandag se ontwerp is wit en blou en twee van ons gunsteling kleure om saam te gebruik.

Dié kleure is die ideale kombinasie, omdat hulle mekaar so goed komplimenteer, dit wil amper soos delftware voorkom en kan gebruik word vir ‘n tema met ‘n soortgelyke tema. Die patrone wat op die ontwerp gebruik word is ook van so aard dat dit goed pas by verskeie temas.

Geniet die inspirasie idees.


stationary_0002 stationary_0003