Francois & Glunke se troue

Francois & Glunke_0002


Francois en Glunke het ‘n pragtige troue gehad, so waar ‘n kombinasie van modern, asook outyds. Fringe in Simons Stad, die salon waar Glunke haar hare en grimering laat doen het vir dié spesiale dag, is enige trou fotograaf se droom omdat vol outydse ornamente versier is.

Volgens die twee verliefdes was hulle troudag vir hulle baie spesiaal, omdat hulle kwaliteit tyd saam met hulle familie en vriende kon spandeer.  Glunke se raad vir bruide is om van ander se hulp gebruik te maak tydens die beplanningsproses, dit verminder die stres geweldig baie.


Francois & Glunke_0001 Francois & Glunke_0003 Francois & Glunke_0004 Francois & Glunke_0005 Francois & Glunke_0006 Francois & Glunke_0007 Francois & Glunke_0008 Francois & Glunke_0009 Francois & Glunke_0010 Francois & Glunke_0011 Francois & Glunke_0012 Francois & Glunke_0013 Francois & Glunke_0014 Francois & Glunke_0015 Francois & Glunke_0016 Francois & Glunke_0017 Francois & Glunke_0018 Francois & Glunke_0019 Francois & Glunke_0020 Francois & Glunke_0021 Francois & Glunke_0022 Francois & Glunke_0023 Francois & Glunke_0024


Diensverskaffers:

Fotograaf: Darren Bester | Hare: fringehair.co.za