Die Vetplant vir oulike trou geskenke

De Vet Plan Besigheid_0001


Die Vetplant het ontstaan uit ‘’n liefde vir groen.’ Dit is ook dié onderneming se slagspreuk of leuse. Hulle maak oulike vetplant geskenkies vir gaste by troues. Die plantjie vorm só deel van die dekor en dien terselfdertyd as iets sentimenteel wat gaste aan jou troudag herinner.

Die Vetplant het die ‘groen’ konsep gebruik om natuur vriendelike geskenkies te maak vir troues. Almal het nie noodwendig ‘n tuin om ‘n boom in te plant nie, maar almal het kamers, kombuise, bedkassies en vensterbanke wat maklik met ‘n tikkie groen van Die Vetplant se produkte opgekikker kan word.

‘n Bonus is dat die produkte sakpas pryse het! Hulle verskaf klein rond en vierkantige nota detail vir die geskenkies. Bruide kan aandui watter kleur lint hul by die geskenkies verkies. Bestelling kan tot 3 weke neem om voor te berei so maak seker jy bestel nou al.


De Vet Plan Besigheid_0002De Vet Plan Besigheid_0003De Vet Plan Besigheid_0004De Vet Plan Besigheid_0005De Vet Plan Besigheid_0006De Vet Plan Besigheid_0007De Vet Plan Besigheid_0008