Niel & Natasha se verlowing

Niel en Natasha_0001


Niel en Natasha het die mooiste verlowings fotosessie gehad met die talentvolle Debbie Lourens.

Onthou dat verlowings fotosessies lekker spontaan en informele fotosessies is waar paartjies hulself kan geniet. Dit is ook belangrik, omdat dit as oefenlopie dien voor jou troudag. Dit sal jou instaat stel om jou fotograaf beter te leer ken en gemaklik te raak met mekaar voor die kamera.

Geniet die oulike paartjie se foto’s.


Niel en Natasha_0002 Niel en Natasha_0003 Niel en Natasha_0004 Niel en Natasha_0005 Niel en Natasha_0006 Niel en Natasha_0007 Niel en Natasha_0008 Niel en Natasha_0009 Niel en Natasha_0010 Niel en Natasha_0011 Niel en Natasha_0012 Niel en Natasha_0013 Niel en Natasha_0014 Niel en Natasha_0015 Niel en Natasha_0016 Niel en Natasha_0017 Niel en Natasha_0018 Niel en Natasha_0019


Dienverskaffers:

Fotograaf: Debbie Lourens