Hout Skryfbehoefte Idees

a stationary_0001


 

Ons vriende by Secret Diary het vandag se inspirasie vir skryfbehoeftes eksklusief vir ons volgers bymekaar gesit.

Sou julle dié idee vir Valentynsdag wou gebruik kan die laser-gekerfde tafelnommers vervang word met die paartjie se name. Jy kan jou eie spyskaart maak of net julle name as plekmatjies maak. Hout sal altyd ‘n duursaam en natuurlike materiaal wees en deur gebruik te maak van laser gesnyde patrone raak die ontwerpe net meer pragtig.


 

a stationary_0002 a stationary_0003 a stationary_0004 a stationary_0005


Diensverskaffers:

Skryfbehoeftes: Secret Diary