Blomme inspirasie

flamboijant blomme inspirasie_0001


Flamboijant Décor se Lizl Pieterse het ons vandag voorsien met pragtige blomme inspirasie. Ons is gaande oor Flamboijant Décor se rangskikkings.

Die gebruik van plante en blomme saam is tans ‘n reuse tendens, gepaard die rangskikking van groot glas vase.

Daar is darem maar niks so mooi soos helder kleurige blomme nie. Dit is vanselfsprekend wanneer ons sê blomme is ‘n baie belangrike element vir tafel dèkor en algemene versiering by troues. Die gebruik van ‘n professionele bloemis is baie belangrik. Maak seker die persoon van wie se dienste jy gebruik het die nodige ondervinding en onthou blomme is nie goedkoop nie!

Geniet die onderste inspirasie.


 

flamboijant blomme inspirasie_0002 flamboijant blomme inspirasie_0003 flamboijant blomme inspirasie_0004 flamboijant blomme inspirasie_0005 flamboijant blomme inspirasie_0006 flamboijant blomme inspirasie_0007 flamboijant blomme inspirasie_0008 flamboijant blomme inspirasie_0009 flamboijant blomme inspirasie_0010 flamboijant blomme inspirasie_0011 flamboijant blomme inspirasie_0012 flamboijant blomme inspirasie_0013


 Artikel en Foto’s verskaf deur: Lizl Pieterse van Flamboijant Décor, Wedding and Events