Ons kuier by Goeters

goeters


Vandag kuier Mooi Troues by Anelma Basson, die eienaar van Goeters, ‘n verhuring besigheid wat heeltemal uniek is en mooi goed verhuur aan trou paartjies. Bruide kan enige mooi goed by Goeters vind insluitende meubels, dekor items, ligte, dansvloer en nog baie meer om jou trou dag spesiaal te maak en pragtig te laat lyk. Sien gerus ons vragies en antwoorde aan Anelma en geniet die foto’s onder wat vir jou ‘n idee gaan gee wat Goeters alles het en kan doen.


goetersgoeters (2)


Wie is die eienaars van Goeters?


Anelma Basson is die eienaar van Goeters


goeters (3)


Hoe het Goeters ontstaan?

Die eienaar van Goeters is al reeds 5 jaar in die trou bedryf en het n groot liefde vir mooi goed en kreatiewe style en maniere van dekor uitbeelding.  Ons het gevoel die trou bedryf kort n maatskappy wat  vir bruide mooi en interessante troues kan gee op n bekostigbare en maklike manier. Ons het toe die maatskappy begin deur slegs verhurings van allerhande goeters te doen, maar ons het vinnig uitgebrei na beligting spesialiste sowel as dansvloere. Vandag doen ons ook tafeldekor en so kan bruide hulle hele troue se dekor en “look” deur Goeters doen. Ons is nou n maatskappy waar bruide enige mooi goeters kan vind, van meubels, klein dekor items, ligte, dansvloere..enige iets waaraan jy kan dink.


goeters (4)

goeters (5)

goeters (6)

goeters (7)

goeters (8)

goeters (9)

goeters (10)

goeters (11)

goeters (12)

goeters (13)

goeters (14)

goeters (15)

goeters (16)


Wat is Goeters presies?

Goeters is n  spesialis dekor maatskappy wat spesialiseer in die verhuring van meubels, die doen van beligting en dansvloere sowel as tafeldekor.


goeters (17)

goeters (18)

goeters (19)

goeters (20)

goeters (21)

goeters (22)


Enige vinnige kort en kragtige advies vir paartjies wat wil trou?

Sorg dat julle troue ‘n verteenwoordiging van die bruidspaar is en nie net n troue wat nou die nuutste “trends” verteenwoordig. So sal julle troue oor 20 jaar nogsteeds vir julle mooi wees.


goeters (23)

goeters (24)

goeters (25)

goeters (26)

goeters (27)

goeters (28)

goeters (29)

goeters (30)

goeters (31)

goeters (32)

goeters (33)

goeters (34)


Hoe kry ons Goeters se produkte by ons trou onthaal?

Bruide kan ons kontak by info@baiegoeters.co.za ons sal dan gesels, n afspraak met die bruid maak indien moontlik en haar troue se dekor saam met haar beplan sodat sy op die dag presies kry waaroor sy altyd gedroom het.


goeters (35)

goeters (36)

goeters (37)


Foto's verskaf deur Goeters.