Wit minimalistiese trou inspirasie

Vandag is die eerste artikel uit die reeks van ses wat gaan oor tafel en dekor inspirasie wat ons gaan deel op Mooi Troues.  Die tema van vandag se inspirasie is wit, minimalisties en formeel.  Meer modern met`n bietjie duif grys om die wit te breek, wit glas en wit keramiek om by die formele buite trou tema te pas.  Een soort blom in ‘n witterig skakering per houer om by die minimalistiese tema by te dra.  Minder is meer.Spesiale dankie aan Alida  van Leipzig Country House vir die artikels en inspirasie, asook aan die wonderlike fotograaf, Christine W Photography en al die ander baie wonderlike diensverskaffers wat dit vir ons moontlik gemaak het om die pragtige reeks inspirasie te deel.  Gaan loer onder aan die artikel om te sien waar jy alles wat op die tafels kan kry.  Indien jy opsoek is na fantastiese diensverskaffers besoek ons trougids

Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (26)

Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (36)

Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (35)

Wit minimalistiese trou inspirasie

Wit minimalistiese trou inspirasie

Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (32)

Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (31)

Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (30)

Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (29)

Wit minimalistiese trou inspirasie

Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (27)

Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (38)

Leipzig Stileerde Fotosessie Artikel (37)

Diensverskaffers: