Hykie Berg & Melissa se pragtige troudag

Melissa & Hykie (23)


Ons voel baie bevoorreg om Melissa en Hykie se spesiale dag met julle te kan deel. Melissa en Hykie het by die pragtige La Vie Lente in Pretoria getrou op die 27ste April. Hul troue gee die ‘n skoon en vars gevoel. Hulle trou koek is blokke kaas gepak in die vorm van ‘n prentjie mooi trou koek. In die foto’s kan julle sien hoe hulle hul spesiale dag geniet het. Ons is mal vir die sonsondergang foto’s tydens hulle fotosessie in die veld. Ons sal nie te veel verklap nie, geniet die mooi foto’s geneem deur Shalane-Maré.


Melissa & Hykie (2)

Melissa & Hykie (6)


Hoe het Hykie jou gevra om te trou?

My pragtige ‘Hunk’ van ‘n man het my verras by my werkplek, voor al my kollegas en gereël met my vriend by die werk om die liedjie “raaisel” geskryf deur Ricu Lätti te speel, terwyl hy toe op beide knieë gegaan het en vir my ‘n Shakespeare liefdes gedig gelees het en my gevra  het om die res van my lewe saam met hom te spandeer. Die mees romantiese verlowing ooit.


Melissa & Hykie (5)

Melissa & Hykie

Melissa & Hykie (2)

Melissa & Hykie (10)


Watse advies kan jy vir ander paartjies gee wat beplan om te trou?

Onthou om elke oomblik te geniet. Wees net jouself en onthou trou is ‘n verbond gesluit tussen twee mense en God. Glimlag, lag en onthou om altyd jou troue as ‘n paartjie saam te reël.


Melissa & Hykie (11)Melissa & Hykie (12)

Melissa & Hykie (13)

Melissa & Hykie (14)

Melissa & Hykie (3)

Melissa & Hykie (3)

Melissa & Hykie (4)

Melissa & Hykie (4)

Melissa & Hykie (5)

Melissa & Hykie (7)

Melissa & Hykie (8)

Melissa & Hykie (9)

Melissa & Hykie (15)

Melissa & Hykie (16)

Melissa & Hykie (17)

Melissa & Hykie (18)

Melissa & Hykie (19)

Melissa & Hykie (20)


Is daar enige iets wat julle sou verander het?

Ons sou nie een enkele iets verander nie. Ons sal weer trou en alles presies dieselfde doen.


Melissa & Hykie (21)

Melissa & Hykie (22)

Melissa & Hykie (24)

Melissa & Hykie (38)

Melissa & Hykie

Melissa & Hykie (25)

Melissa & Hykie (26)

Melissa & Hykie (27)

Melissa & Hykie (28)

Melissa & Hykie (33)

Melissa & Hykie (35)

Melissa & Hykie (39)

Melissa & Hykie (34)

Melissa & Hykie (32)

Melissa & Hykie (37)

Melissa & Hykie (36)

Melissa & Hykie (29)

Melissa & Hykie (30)

Melissa & Hykie (31)


Diensverskaffers:

Fotograaf: Shalane-Maré  | Grimering: Madeleine Botha