Stefan & Marike se pragtige troue

Vandag deel ons Stefan en Marike se troue by die prag plaas, Setobi Private Game Farm. Die troue skep ‘n gevoel van warmte-klassiek en modern, waar die meubels dit meer romanties en antiek laat voel. Stefan en Marike se troue was een lekker lang kuier gewees. Met albei van hulle in die kreatiewe industrie kan mens net alles wat mooi is verwag. Ons is mal oor die plaas gevoel van die troue, die ou bakkie skep ‘n lekker plat-op-die-aarde plaas effek. Die span van Kikitography het die mooiste foto’s geneem. Geniet die foto’s en onthou om notas te maak van al die mooi goed in die trou foto’s.

 Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (8)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (9)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (10)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (11)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (12)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (13)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (14)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (15)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (16)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (17)

 Hoe het julle ontmoet en hoe was die verlowing?


Effens van ‘n lang storie, so +/- 8 jaar gelede, by die September jeugkamp, was Stefan die jeug mentor, en ek, een van die baie tieners. Ons het daar ontmoet maar eers die jaar na die kamp, begin kuier. Natuurlik het my ouers protes opgesit, veral omdat Stefan 5 jaar ouer is (Enige besorgde ouer sou dieselfde doen. Nietemin, het ek en Stefan steeds kontak behou. Stefan was vas oortuig dat ek die een is, en ek aan die anderkant vas oortuig dat daar nog baie ander visse in die see is. In my tweede jaar het ons weer begin kuier en veral omdat “5 jaar” nie meer so vreeslik geklink het nie, het ons mekaar weer ‘n kans gegee. 3 jaar daarna, op ‘n Saterdag oggend, kry ek verskeie leidrade wat my lei op ‘n skattejag, met boodskappies van wat ek hom geleer het, en wat hy van my waardeer. So langs die pad ontvang ek verskeie geskenkies, en soos Stefan is, maak hy ook seker dat ek elke leidraad regkry deur Phillip (my jonger boetie) saam te stuur. Na die laaste stop by Feather Hill spa, sien ek hom by ‘n Cabana, ewe bewerig op sy knee. En ek het niks verwag nie! Na baie foto’s en sjampanje het ons teruggekeer na my ouerhuis waar ons families gewag het om dit saam met ons te vier.

Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (18)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (19)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (20)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (21)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (22)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (23)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (24)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (25)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (26)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (27)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (28)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (29)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (30)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (31)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (32)

Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (33)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (34)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (35)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (36)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (37)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (38)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (39)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (40)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (41)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (42)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (43)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (44)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (45)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (46)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (47)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (48)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (49)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (50)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (51)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (52)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (53)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (54)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (55)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (56)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (57)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (58)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (59)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (60)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (61)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (62)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (63)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (64)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (65)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (66)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (67)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (68)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (69)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (70)

Hoekom het ons besluit op die trou onthaal?


Ek dink ons families sal vir jou sê “omdat hulle moeilik wou wees!”, Maar ek en Stefan is albei grafiese ontwerpers, en die ding oor grafiese ontwerpers is, hulle wil altyd anders wees! Ons het al lankal saam gedroom oor die troue wat ons graag sou wou gehad het, en in elkeen se droom was die onthaal buite, as ons kon sou ons onder die sterre wou onthaal, maar gelukkig het ons die tent gereël want die naweek van ons troue was die enigste naweek in Januarie wat dit reg oor die hele Suid-Afrika gereën het. Ons albei is baie lief vir die natuur, en het ook sekere voorkeure wat geen venue vir ons kon gee nie, so toe besluit ons: ons doen dit op ons eie, by vriende se wildsplaas, tussen die wild en die sterre.

Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (71)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (72)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (73)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (74)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (75)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (76)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (77)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (78)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (79)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (80)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (81)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (82)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (83)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (84)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (85)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (86)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (87)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (88)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (89)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (90)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (91)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (92)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (93)

 Wat het julle gedoen vir julle wittebrood?


 Ons het die Kaap gaan toer, begin in Knysna, en toe deur getoer tot in die Kaap, in Franschhoek gebly, die wyn roete gedoen en ongelooflik geëet.

Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (94)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (95)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (96)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (97)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (99)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (100)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (101)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06 (102)Stefan & Marike {ware liefde} kikitography - 05.06

Diensverskaffers:

  • Fotograaf: Kikitography
  • Gremering & Hare: Elzane Boltman/Beauty Unique
  • Onthaal: Setobi Private Game Farm (Private)
  • Rok: Reneè Watson
  • Blomme: Susan Mari Flowers
  • Kos: Berglau Catering
  • Trou Beplanner: Susan Steyn
  • Skryfbehoeftes: Unspoken Studio
  • Musiek: Kobus Venter, Rineke Viljoen, Carli D’Alebout en Charles Olivier