GAUTENG TROUES

Ons deel graag met Mooi Troues se lesers Regte Troues wat in die Gauteng provinsie gevier was.  Hieronder sal jul ʼn versameling kry van regte troues in die provinsie, vir idees en diensverskaffers vir jul eie troudag.  Staan jul op trou?  Besig om jul troue te beplan?  Gaan kyk na ander paartjies se troues vir inspirasie en besoek ons Gauteng trougids vir trou diensverskaffers.

Foto Krediet: Skemer Photography