PUBLISEER ‘N STILLEERDE FOTOSESSIE

Gestileerde fotosessies: Ons lesers is mal oor gestileerde foto sessies en vind baie inspirasie vir hulle troues. Ons deel met graagte oulike gestileerde foto sessies en sal elke diensverskaffer krediet gee wat deel was van die fotosessie. Ons deel slegs foto sessies wat nog nie voorheen op of in ander publikasies gepubliseer was nie. As jy ‘n oulike gestileerde fotosessie gedoen het, vul die onderste vorm in en ons sal dit oorweeg vir publikasie.


VUL DIE ONDERSTE VORM IN:


Wie is jy?

Jou Naam

Jou E-pos (verpligtend)

Telefoon:

Titel van die fotosessie:

Skakel na foto's:
{ Dit is waar ons die foto's kan besigtig }

Diensverskaffers:

Fotograaf:

Akkomodasie:

Bloemis:

Trourok:

Dekor:

Gerimering:

Hare:

Koek:

Musiek:

Skryfbehoeftes:

Koördineerder:

Venue:

Videograaf:

Ek verstaan die Termes en Bepalings en gee toestemming dat Mooi Troues die troue kan publiseer.