BELANGRIK

Ons publikasie span is op vakansie tot-en-met 7 Januarie 2019.
Alle versoeke wat na 21 Desember 2018 ingedien word, sal eers na 7 Januarie 2019 gekyk word.

KOMBUISTEE

PUBLIKASIE VERSOEK

Foto: Werner J Photography

As jy graag jou kombuistee of kliënt se kombuistee op Mooi Troues wil sien, dien dit in deur die onderste vorm te voltooi.  Lees onder die advies deur, om jou kanse te verbeter om ‘n moontlike publikasie te kan kry.

EKSKLUSIWITEIT BELEID:

Mooi Troues publiseer nie troues wat al voorheen gepubliseer was op enige ander trou-webjoernaal of tydskrif nie.  Dit mag wel op die fotograaf se webtuiste wees.

WAARNA ONS SAL KYK:

  • Kreatiwiteit.
  • Foto se gehalte.
  • Dekor inspirasie.

TERUGVOERING PERIODE:

Indien Mooi Troues die kombuistee goedkeur vir publikasie, sal ons jou binne 2 weke laat weet per e-pos met al die foto spesifikasies vir die fotograaf en vrae aan die toekomstige bruid. Indien jy nie binne 2 weke van ons gehoor het nie, was jou aansoek onsuksesvol.

FOTO SPESIFIKASIES:

Stuur vir ons die skakel na jou foto’s waar ons dit kan besigtig om ‘n besluit te kan neem of ons dit wil publiseer op Mooi Troues.  Maak seker jy stuur die skakel na jou fotograaf se webtuiste.  Ons sal slegs foto’s publiseer wat deur ‘n professionele fotograaf afgeneem het.  Sluit die volgende in – Fotos van die Dekor en Gaste. 


VOLTOOI DIE ONDERSTE VERSOEK VORM:

WIE IS JY?

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

TELEFOON:

PAARTJIE SE NAME:

SKAKEL WAAR ONS FOTO'S KAN BESIGTIG:

FOTOGRAAF:

FOTOGRAAF SE E-POS ADRES: