ZAKOPANE COUNTRY VILLAGE

VENUE / NOORDWES

Zakopane is geleë in Brits, sowat 15 km vanaf Hartbeespoort Dam op die R511. Ons venue is n rustige paradys sonder die gejaag en gewoel van die stad, maar naby genoeg aan Rustenburg, Pretoria en Johannesburg. Ons venue met inheemse bome ,pragtige tuin, n dam met water lelies, donkies dra by tot die idilliese prentjie om u troue onvergeetlik te maak.  Ons het n pragtige kapel en n ruim onthaal saal wat 50 – 200 gaste kan akkomodeer. Ons het ook akkommodasie beskikbaar vir 68 gaste. Ons venue is eksklusief vir u gebruik op dag van troue . Ons streef daarna om u dag vir u en u gaste onvergeetlik te maak .

sit FACEBOOK









KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES