WILDFLOWER PHOTOGRAPHY

FOTOGRAAF / GAUTENG

Ek is ‘n natuurlike lig fotograaf wat hou van sagte soene, sonsondergange en spesiale oomblikke tussen twee verliefde mense.  Elke troue, elke seisoen & elke sonsondergang is so uniek en spesiaal op sy eie manier en ek wil graag jou grootste dag vir jou in tydlose herinneringe vasvang.  Geniet elke oomblik van jou troubeplanning.  Ek hoop om sommer gou van jou te hoor en in die opwinding te deel.

sit FACEBOOK instagram













KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES