THE SILVER SIXPENCE

VENUE/ MPUMALANGA

‘n Romantiese trou naweek by “The Silver Sixpence” trou venue (naby Dullstroom -250km vanaf Johannesburg) – is ‘n wonderlike begin vir jou “happily–ever–after…”!  Argitektonies ontwerpte geboue met luukse akkommodasie vir 38 gaste. ‘ n Romantiese bruid-suite met pragtige aantrek area. ‘n Mikro-brouery vir Vrydagaand byeenkomste. Omring deur Foreldamme, Blougom en Dennebossse.  Kom aan by u seremonie, in die bos of oulike kapel, in ons ouderwetse perdekar.  Dans die nag weg onder ‘n plafon van sprokies en kristal kandelare in ons onthaal saal.  Geniet die lekker etes voorberei deur ons in –huis sjef …. Alles perfek vir u uitstaande troue naweek!

sit FACEBOOK

 









 

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES