THE COWSHED

VENUE / MPUMALANGA

In die Badfontein vallei, tussen Dullstroom en Lydenburg is waar jy die Cowshed gaan kry.  Ons plaas lê aan die voet van die Steenkampsberge.  Hier op ons plaas begin nuwe hoofstukke.  Hier vier ons families, vriendskappe en liefde.  Die plaas word deur ons, die Wilson familie, bestuur.  Ons het moderne geriewe en 44 gaste kan by ons op die plaas slaap.  Ons ou skuur is so bietjie gemoderniseer en het die mooiste uitsig oor die vallei en hier kan 120 gaste saam kuier en bruilof fees hou.  Trou in die veld, trou onder die ou groot boom of verklaar julle liefde onder ons klein afdak kerkie.  Kom loer op ons webwerf, en vind uit hoe om jou mooiste troudag by ons te hou .

sit FACEBOOK PINTEREST instagram

 

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES