THE VENUE @ PEARL MOUNTAIN

VENUE / PAARL

venuepearlmountain-logo

Die Venue @ Pearl Mountain bou voort op hierdie trotse erfenis. Met treffende uitsig, heerlike kos en warm atmosfeer, kan Die Venue gemaklik voorsiening vir tot 120 aandete gaste (met ‘n dansvloer) maak. Alle spyseniering word in-huis gedoen deur die bekende Blacksmith’s Kitchen span en pakkette sluit in ‘n verskeidenheid van opsies. Die Venue @ Pearl Mountain is die ideale plek vir ‘n droom troue.  Die Venue stel jou in staat jou spesiale geleentheid te vertrou aan ‘n span wat toegewyd is tot uitmuntende diens. Ons is bekend vir ons doeltreffendheid en aandag aan detail in die bedryf en werk nou saam met ervare en betroubare diensverskaffers, jy kan seker wees dat ons jou troudag ‘n onvergeetlike een sal maak.

sit FACEBOOK PINTEREST

pearlmountain_0001

pearlmountain_0002

pearlmountain_0003

pearlmountain_0004

pearlmountain_0005

pearlmountain_0006

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES