THE VALE KAROO FARM

VENUE / WES-KAAP

The Vale se pragtige natuurlike omgewing maak dit ‘n wonderlike bestemming vir ‘n romantiese troue in die Karoo.  The Vale bied baie verskillende opsies om gelukkige herinneringe saam met jou spesiale gaste voor en na die troue te skep.  Ons sal seker maak dat jou spesiale dag perfek is in ons pragtige omgewing.  Hierdie plek bied nie net ‘n wonderlike agtergrond vir die viering van liefde van twee mense nie, maar sal verseker  die mooiste omgewing vir die besondere dag van jou lewe wees.  Ons pragtige Venue maak voorsiening vir enigiets van ‘n klein konferensie, verjaarsdagviering, jaareindfunksie tot ‘n persoonlike en intieme of luukse troue vir 200 gaste in die stilte van die  mooiste Karoo omgewing.  Gekombineer met spyseniering, beloof u funksie om n onvergeetlike geleentheid ​​te wees.  Kom vier jou spesiale herinneringe by ons.

sit FACEBOOK









KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES