TANIA ALLEN PHOTOGRAPHY

FOTOGRAAF / VRYSTAAT

’n Foto is ’n stilbeeld van ’n oomblik in tyd.  Vir my is dit belangrik om jou persoonlikheid, jou gevoel, jou wedervaring vas te lê, iets wat jare later weer jou sintuie prikkel, asof jy weer in daardie oomblik is.

Met tyd vervaag ’n mens se geheue, verander jou voorkoms, vergeet jy hoe dit eens was…
Vasgevang, daardie spesiale oomblik, vir altyd…dit is my passie

sit FACEBOOK instagram

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE