SKILPADVLEI

Skilpadvlei Logo

Skilpadvlei is ‘n vierde generasie wynplaas wat baie gefokus is op kwaliteit tyd saam met jou familie en vriende. Skilpadvlei bestaan uit ‘n baie gewilde trou en funksie lokaal wat tot en met 180 gaste kan akkommodeer saam met die dansvloer, asook ‘n familie restaurant wat heerlike traditionele kos bedien, ‘n proekamer wat eksklusief Skilpadvlei se wyn verkoop, akkommodasie wat bed en ontbyt kamers insluit, asook selfsorg eenhede, ‘n geskenkwinkel genoem “Lief”, en hulle produseer selfs hulle eie smaaklike olywe en olyfolie.

Skilpadvlei vra geen fooi om van hulle lokaal gebuik te maak nie. Die lieflike trou lokaal saam met hulle pragtige woud-agtige tuin, smaaklike kos en wonderlike atmosfeer kan dien as die perfekte opset vir jou spesiale dag!!

kontak

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

sit FACEBOOK tweet PINTEREST

SKILPADVLEI_0001