SEATRADER

Sea Trader LOGO 004

In die prag van die Kaapse Weskus is St Martin Privaat Natuur Reservaat, tuiste van SeaTrader, die perfekte  ligging vir funksies en pragtige troues. SeaTrader is geleë op die rand van die see. Glasdeure skuif oop om die strand te onthul, die ideale area vir jou trouseremonie. Nog ‘n opsie is die ingang deur ons uniek, uitgekerfde houtdeure na die onthaal area, met sy magiese atmosfeer. Ons vyf gemaklike chalets kan tot 14 gaste akkommodeer en is ‘n paar tree van die strand af. SeaTrader bied ‘n intieme, betowerende omgewing waar paartjies se planne en idees vir hul mooiste dag met groot sorg uitgevoer word.

kontak

Jou Naam:

Jou E-pos:

Boodskap

sit FACEBOOK

SeaTrader Wedding Venue_0001 SeaTrader Wedding Venue_0002 SeaTrader Wedding Venue_0003 SeaTrader Wedding Venue_0004 SeaTrader Wedding Venue_0005

Onderste foto’s geneem deur JANI B PHOTOGRAPHYFotograaf Jani B Photography_0001 Fotograaf Jani B Photography_0002 Fotograaf Jani B Photography_0003 Fotograaf Jani B Photography_0004 Fotograaf Jani B Photography_0006 Fotograaf Jani B Photography_0007 Fotograaf Jani B Photography_0008