SOIF DE VIVRE PHOTOGRAPHY

FOTOGRAAF / GAUTENG, NOORDWES, WES-KAAP

Soif de Vivre is gebore vanuit ‘n lewenslange liefde vir foto’s neem, die kuns daaragter en ‘n passie vir mense.  Ek is mal daaroor om ‘n pad saam met my paartjies te stap en om meer as net ‘n fotograaf te wees, dit is baie belangrik dat die paartjie gemaklik is met my rondom hulle en daarom streef ek na jou gemak voor die kamera.  Ware rou emosie is wat my dryfkrag is en soos alle “hopeless-romantics” is ek mal oor liefde!  Hoeveel te meer om hierdie emosie te kan vas vang en nog jare trane van blydskap laat pik.

sit FACEBOOKinstagram

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

SOOS GESIEN OP MOOI TROUES