SALT 'N PEPPER PHOTOGRAPHY

FOTOGRAAF / GAUTENG

Hello! Ons is Stefan en Stephanie, ‘n baie passievolle man en vrou span, wat sedert 2010 die voorreg het om saam ons droom te kan leef, deur mense se spesiale oomblikke vas te kan vang.  Ons styl is baie gemaklik en natuurlik, en ons is mal daaroor om regte oomblikke af te kan neem en al die asemrowende liefdesverhale te vertel, sonder om enige woorde te gebruik.  Ons is dol oor natuurlike lig en om ons tyd saam ons trou paartjies regtig te geniet!

sit FACEBOOK instagram



KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE