RENE H COUTURE

logo

Om droom trourokke te kan skep is die passie van Rene H Couture.  Van die oomblik wat die bruid in die studio instap tot met die oorhandiging van haar unieke Trourok is sy persoonlik betrek met elke stap.  Om aan die einde van die proses te weet dat sy die rok kry waarvan sy droom.

Met 21 jaar ondervinding in die skep van unieke trourokke weet en verstaan Rene wat die Bruid soek en hoe om dit eg te maak.

Tydens die konsultasie word al die aspekte van die droom rok met die Bruid bespreek.  Geen idee of te veel prentjies is ‘n probleem nie.

Email vandag nog vir jou gratis konsultasie.  Begrotings word in ag geneem.

kontak

Jou Naam:

Jou E-pos:

Boodskap

sit FACEBOOK tweet

reneh_0061
ReneH_0002