PULSE DJS

PLATEJOGGIE / SUID-AFRIKA

Pulse DJ’s bied platejoggies, musiek, klank en beligting dienste aan om jou troue werklik onvergeetlik te maak.  Ons is al meer as ‘n dekade in die bedryf en pas ons snitlys op die dag aan om u smaak en styl aan te pas vir u spesiale dag.  Ons help met klank, mikrofone en musiek op die dag van “Ja, ek doen” tot by die heel laaste dans op die dansvloer.  Kontak ons vir ‘n gedetailleerde kwotasie oor die dienste wat ons aanbied.

sit FACEBOOK tweet




e











KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES