PHOTO BOOTH SA

Logo 650x650

Na meer as 6 jaar se ondervinding het ons daarin geslaag om die perfekte balans tussen PRET & WAARDE VIR GELD te ontdek sonder dat gehalte en diens daardeur beïnvloed word. Gebaseer op die klassieke 1930’s foto hut gevoel en styl, mobiliteit en moderne tegnologie bygevoeg, het ons daarin geslaag om ’n betroubare gunsteling  in die industrie te word en jou te voorsien met professionele betroubare diens, fotografiese kwaliteit foto’s, en drukstukke wat jy verdien!  Met ons ingeslote foto hutte, word towerkuns geskep agter die gordyne wat privaatheid verskaf vir al jou gaste … (selfs die baie skaam kinders!)  Ons glo dat die viering van elke geleentheid  ‘n noodsaaklike deel van die lewe is! Ons is passievol oor die neem van foto’s met net die hoogste gehalte toerusting en daardeur die WOW faktor by jou geleentheid te voeg. Verhuring van een van ons foto hutte sal PRET na enige partytjie bring! As jy al ooit PhotoBoothSA inaksie ervaar het  sal jy weet dat dit ons doel is om die eenkeer in ‘n leeftyd geleentheid in ‘n perfekte herinnering vas te vang. PhotoBoothSA sal jou n onvergeetlike ervaring bied, lank na die toekennings geleentheid, sny van die troukoek, of die verjaarsdag kerse uitgeblaas is…

kontak

Jou Naam:

Jou E-pos:

Boodskap

sit FACEBOOK tweet