NICOLENE MEYER PHOTOGRAPHY

As voltydse trou- en leefstylfotograaf, is ek gebaseer in Gauteng, maar gelukkig genoeg om `n maand of twee elke jaar aan die pragtige Weskus deur te bring.  Eenvoud vorm die grondslag van my kreatiwiteit.  Pragtige, sagte natuurlike lig laat my hart sommer warm klop, maar ek hou ook van die drama van `n goeie nagfoto.  Integriteit en eerlikheid is belangrike waardes wat ek uitleef en ek glo ook dat vriendelikheid en goeie dienslewering belangrik is.  Waarvan hou ek die meeste? Gehaltetyd met my gesin, koffie, en om wonderlike mense te ontmoet en hulle herinneringe te verewig met pragtige fotos.

kontak

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

sit FACEBOOK instagram