NICHOLI DIPAOLA

VENUE / WES-KAAP

Kreatiwiteit is vir my ‘n groot aspek van fotografie, en ek probeer altyd nuwe dinge om dit uit te beeld.  My styl reflekteer wie ek is!  Ek waardeer egtheid en gee dus my foto’s ‘n sagte en natuurlike gevoel.  Hoe meer gemaklik ek my kliënte kan laat voel, hoe groter is die kans om daai unieke, natuurlike oomblikke vas te vang….en dis waarna ek strewe.  Bo alles is ek baie lief vir my familie en geliefdes, daarom waardeer ek dit so baie om deel te wees van spesiale oomblikke saam met ander en hulle geliefdes.

sit FACEBOOK PINTEREST

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

GEPUBLISEER OP MOOI TROUES