NEO Venue

Hierdie pragtige venue is geleë aan die voet van Bainskloof en bied panoramiese uitsigte oor die berge en die boland se wynlande. Die spasie self is ‘n leë doek en kan 280 gaste akkommodeer met ‘n dansvloer en 300 gaste sonder ‘n dansvloer.  Daar is ook ‘n tweede venue wat tot en met 100 gaste kan akkommodeer.  Hierdie lokaal is perfek vir daardie intieme familie troues.   Die venue het in-huis spyseniering wat gedoen word deur die baie talentvolle Slippery Spoon Kitchen span. Baie Goeters is ook betrokke om seker te maak dat jou troudag soos ‘n droom lyk.  Hiermee verwelkom ons jou by Neo Venue, op die mooie Kleinevalleij Estate.  Ons sien uit om die pad saam met jou te stap.

kontak

NAAM / NAME

E-POS / E-MAIL

BOODSKAP / MESSAGE

sit FACEBOOKinstagram