NB PHOTOGRAPHY

NB-Photo-logo_blocks-2

Fotografie is skeppende kuns. Daarom kom my kuns agtergrond, vele fotografiese kursusse en ondervinding handig te pas in my beroep. Van ewe groot belang is behoorlike voorbereiding, beplanning, gesprekke met kliënte, die beste beskikbare toerusting en deeglike versorging van die finale fotos. Hetsy vir ‘n troue, gesins- of kinder foto’s. Dit is veral my betrokkenheid by my kliënte wat sukses verseker. Aangesien ‘n paartjie se troudag so ‘n wonderlike geleentheid is wat nie herhaal kan word nie, gebruik ek altyd ‘n bystaan-fotograaf vir enige onvoorsienigheid. Ek verskaf ook graag die name en kontakbesonderhede van bestaande kliënte aan nuwe belangstellendes om gemoedsrus te verseker.

kontak

Jou Naam:

Jou E-pos:

Boodskap

sit FACEBOOK tweet GOOGLE+

NB PHotography_0001