METSI METSI


metsimetsiblank

Geleë teen in die pragtige Waterberge lê Metsi-Metsi, wat water beteken.  Tussen berge en aan die voet van Donkerpoort dam in die skilderagtige natuurskoon van die Bosveld is hierdie ‘n unieke trou-ervaring wat jy nooit sal vergeet nie.  Kies tussen ‘n seremonie teen die dam, in beloftebos of in die pragtige kerkie om trou aan mekaar te beloof. Die onthaal is op houtdekke op verskillende vlakke wat met duisende feë liggies verlig word.  Kom geniet ‘n bederfdag waar al julle drome waar word.

kontak

Jou Naam:

Jou E-pos:

Boodskap

sit FACEBOOK

metsi-metsi_0001 metsi-metsi_0002 metsi-metsi_0003

[]

VIND DIE VENUE OP DIE PADKAART:1180[]